28,99 €
inkl. MwSt.
Versandkostenfrei*
Versandfertig in 1-2 Wochen
payback
14 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

Hierdie versameling sluit byna al Nataniël se verhoogverhale (Afrikaans én Engels) in uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop², When I was), sowel as 10 nuwe stories.

Produktbeschreibung
Hierdie versameling sluit byna al Nataniël se verhoogverhale (Afrikaans én Engels) in uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop², When I was), sowel as 10 nuwe stories.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.
Autorenporträt
Sedert sy solo-debuut het Nataniël reeds meer as 70 oorspronklike verhoogproduksies aangebied, 15 albums en 5 DVD's vrygestel en 16 boeke gepubliseer. Hy is direkteur van sy produksie-maatskappy Nataniël House of Music, asook Kaalkop Studio, vervaardigers van leefstylprodukte. Hy is ook die hoof van die liefdadigheidsorganisasie, The Nataniël Progress Project. South-African singer/songwriter/entertainer Nataniël launched his solo career in 1987 with the release of his first single, Maybe Time. Since then he has released 15 albums and 5 DVD's, staged more than 70 original theatre productions and published 16 books. Over the past decade he has not only established himself as producer, director, designer, playwright and public speaker, but as South Africa's leading exponent of the solo stage act. Nataniël manages Kaalkop Studio, his lifestyle manufacturing company, and records on his own independent label, Nataniël House Of Music.