Hierdie boekie ondersoek die lewens van die aartsvaders vanuit 'n hoek wat aan gewone, kwesbare gelowiges hoop kan gee - namate hulle ontdek dat hierdie manne en vroue, drie en 'n half millenniums gelede, baie van die tipiese hindernisse en gebreke geken het wat elke opregte gelowige, nog steeds, byna op 'n daaglikse basis beleef.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.