19,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
  • Broschiertes Buch

Op sy erf buite Johannesburg bewerk Abel Lotz die velle van klein diertjies om te verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag beplan Abel iets besonders. Hy soek 'n nuwe gesig: dié van 'n mooi jong vrou. Ella Neser gryp se eerste moord as ondersoekbeampte.

Produktbeschreibung