Afgehandel vertel die donker verhaal van Belinda Zeelie, 'n maatskaplike werker in Pretoria, wat daarin spesialiseer om molesteerders en verkragters te ontmasker deur hul jong slagoffers te ondervra en, terselfdertyd, te ondersteun. Maar Belinda self was 'n jong slagoffer, en is nog self nie klaar geveg teen haar innerlike demone nie. Haar haat teenoor kindermolesteerders word versterk deur haar persoonlike ervarings, en sy projekteer haarself in so 'n mate dat sy uiteindelik die reg in eie hande begin neem.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.