17,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
payback
9 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

Wanneer Stoute Sarel se familie groter word >Volg Sarel Meerkat se vierde avontuur diep in die hartjie van die Karoo. 'n Sprokie vir kinders wat lief is vir ons unieke Suid Afrikaanse natuur. Hierdie is ook die perfekte geskenk vir 'n kind wat vêr is van sy/haar land en mense. Die boek is geskik vir luisteraars van alle ouderdomme en vir lesers vanaf 7 jaar en ouer.

Produktbeschreibung

Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.