21,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in 1-2 Wochen
payback
11 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

Hoekom respondeer strydvrae met betrekking tot geloof en kultuur, geloof en rede, en die teologie en wetenskap so moeilik? Bedoelende, hoekom is die belydenis van die antwoord op die stroom van die geskiedenis, om in God te glo so moeilik? Hierdie skrif verwoord dan juis ¿n antwoord op bogenoemde vrae aan die hand van ¿n derde diskoers wat dit self bemoei met bogenoemde strydvrae ten einde die waarom te koppel aan die hoekom. Ook respondeer hierdie strydvrae terug op die menslike psige in die vorm van ¿n déjà vu, wat teruggryp tot in die verlede, sodat die ewigdurende intellektuele proses, wat…mehr

Produktbeschreibung
Hoekom respondeer strydvrae met betrekking tot geloof en kultuur, geloof en rede, en die teologie en wetenskap so moeilik? Bedoelende, hoekom is die belydenis van die antwoord op die stroom van die geskiedenis, om in God te glo so moeilik? Hierdie skrif verwoord dan juis ¿n antwoord op bogenoemde vrae aan die hand van ¿n derde diskoers wat dit self bemoei met bogenoemde strydvrae ten einde die waarom te koppel aan die hoekom. Ook respondeer hierdie strydvrae terug op die menslike psige in die vorm van ¿n déjà vu, wat teruggryp tot in die verlede, sodat die ewigdurende intellektuele proses, wat daartoe gelei het dat hierdie noodsaaklike gewaarwordinge in verskillende tydperke, verstaan kan word. Daarom word hierdie skrif gerig aan my objek (teoloë), om ¿n oop antwoord van ¿n derde diskoers daar te laat en sodoende om die subjek (enige gelowiges) sodanig in te lig.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.
Autorenporträt
El Dr. Johan A. van Rooyen nació en Vereeniging Gauteng, Sudáfrica, en 1965. En 1995 comenzó sus estudios con una licenciatura en Teología que culminó con un doctorado en 2014: especializándose en el debate Ciencia-Religión. Se convirtió en investigador asociado, con el dep. Dogmática y Ética Cristiana, Facultad de Teología y Religión, UP:SA.