Hermann Giliomee
Broschiertes Buch

Die Laaste Afrikanerleiers

''n Opperste toets van mag

Versandkostenfrei!
Versandfertig in 1-2 Wochen
34,99 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
17 °P sammeln!
Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die weë van vyf invloedryke Afrikanerleiers: Hendrik Verwoerd, John Vorster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en FW de Klerk.Hoe het intelligente, gerespekteerde leiers vir soveel jaar so 'n onderdrukkende stelsel kon handhaaf? Inligting van rolspelers bied nuwe insigte op die apartheidsregering.