19,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
  • Gebundenes Buch

Die maan lyk soos kaas is 'n pragtige geïllustreerde Afrikaanse boek wat die storie vertel van hoe Ouma Muis een aand gesien het die maan lyk soos kaas. In haar haas om haar familie te vertel van die maan, vergeet sy van haar vals tande wat langs haar bed lê. Sy lisp deur haar storie en vertel haar familie hoe graag sy op die maan wil bly want op die maan is alles vol kaas, almal is vriendelik, en daar is nie siektes of pyn nie. Alhoewel haar familie na haar verlang, weet hulle Ouma is nou op 'n beter plek. Die storie is geskryf om jong kinders, wat nog nie die konsep van dood kan verstaan…mehr

Produktbeschreibung
Die maan lyk soos kaas is 'n pragtige geïllustreerde Afrikaanse boek wat die storie vertel van hoe Ouma Muis een aand gesien het die maan lyk soos kaas. In haar haas om haar familie te vertel van die maan, vergeet sy van haar vals tande wat langs haar bed lê. Sy lisp deur haar storie en vertel haar familie hoe graag sy op die maan wil bly want op die maan is alles vol kaas, almal is vriendelik, en daar is nie siektes of pyn nie. Alhoewel haar familie na haar verlang, weet hulle Ouma is nou op 'n beter plek. Die storie is geskryf om jong kinders, wat nog nie die konsep van dood kan verstaan nie, te help om dood te verwerk en te rou vir 'n geliefde. Die boek is geskryf in rymvorm en bevat oulike, en snaakse elemente. Dit is geskryf om geniet te word deur die hele gesin. Die pragtige illustrasies en rymskema maak dit ook die perfekte slaaptyd storie.