25,99 €
inkl. MwSt.
Versandkostenfrei*
Versandfertig in über 4 Wochen
payback
13 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

Ons neem groot plesier in die aankondiging van die vrystelling van ons jaarlikse digbundel - Die Nuwe Era Grootverseboek: 2024 - Samesteller Marsofine Krynauw Poësie het antieke wortels wat saam met die menslike geskiedenis bestaan, maar dit is ook 'n magiese ryk taal soos Afrikaans wat die gewone oortref, en ons nooi om die dieptes van ons emosies en die geheimenisse van ons bestaan te verken. Maar tog ook ontlok poësie 'n diep bewustheid van menslike ervarings, gevoelens en gedagtes. Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024 skakel emosies om in taal en skep 'n lewendige en intense verbinding met…mehr

Produktbeschreibung
Ons neem groot plesier in die aankondiging van die vrystelling van ons jaarlikse digbundel - Die Nuwe Era Grootverseboek: 2024 - Samesteller Marsofine Krynauw Poësie het antieke wortels wat saam met die menslike geskiedenis bestaan, maar dit is ook 'n magiese ryk taal soos Afrikaans wat die gewone oortref, en ons nooi om die dieptes van ons emosies en die geheimenisse van ons bestaan te verken. Maar tog ook ontlok poësie 'n diep bewustheid van menslike ervarings, gevoelens en gedagtes. Die Nuwe Era Groot Verseboek 2024 skakel emosies om in taal en skep 'n lewendige en intense verbinding met elke leser. Mag ons Moedertaal Afrikaans, ons daardie ervaring gee in hierdie bundel. die groot nag vou oorhoofs waar ek voor my lessenaar my oë opslaan na die hemel die woorde rondspoel voor my en dit dan een-vir-een uitspoeg teen die naghemel sodat dit kan vlieg in stil bewegings van skryf dit saamhang as my nalatenskap hier, verewig op die wit papier
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.