Leopold Scholtz
Broschiertes Buch

DIE SAW EN CUITO CUANAVALE

'n Taktiese en strategiese analise

Versandkostenfrei!
Versandfertig in 1-2 Wochen
18,99 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
9 °P sammeln!
"Dit gebeur dikwels dat ’n skietoorlog deur ’n tweede oorlog gevolg word. Dié oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks and bomwerpers nie, maar met words." In 1987–1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van ’n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het. Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Su...