Die Wonder van die Nuwe Geboorte
Marius Potgieter
Broschiertes Buch

Die Wonder van die Nuwe Geboorte

Versandkostenfrei!
Versandfertig in 1-2 Wochen
10,99 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
As 'n kinderarts, het die skrywer by baie moeilike geboortes bygestaan, die ontwikkeling van babas ondersteun en hulle behandel toe hulle siek, ondervoed of benadeel was deur die nalatigheid en die onnadenkende optrede van volwassenes. In DIE WONDER VAN DIE NUWE GEBOORTE beskrywe hy die ooreenkomste tussen die natuurlike geboorte en die Geestelike geboorte en ontwikkeling. Net soos 'n kind nie normaal kan ontwikkel as hy/sy nie behoorlik gevoed word nie, of benadeel word deur ongesonde substansies waarteen hy/sy beskerm moes word, is Geestelike ondervoeding en vergiftiging alomteenwoordige gev...