23,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in 1-2 Wochen
  • Broschiertes Buch

Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om dié wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gesê dis 'n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie.…mehr

Produktbeschreibung
Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om dié wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gesê dis 'n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.
Autorenporträt
Wilna Adriaanse het op Worcester grootgeword en skoolgegaan, en sy voltooi daarna haar studies op Stellenbosch. Sy is getroud met Deon Adriaanse en is ma van drie seuns. So tussendeur haar swangerskappe studeer sy sielkunde deur Unisa. Sy is verslaaf aan lees én aan skryf. Met Rebecca, Met ander woorde, Die boek van Ester, Vier seisoene kind en 'n Klein lewe het Wilna wegbeweeg van die tradisionele liefdesverhaal. Hierdie verhale met hulle komplekse karakterisering en verwikkelde storielyne het topverkopers geword en haar leespubliek sterk uitgebrei.