In hierdie boek word gepoog om die verband tussen eskatologie en die sending aan te dui. Dies wird an der Hand von drei ökumenischen Sendekonferenzen, die von 1910 bis 1938 stattfanden, erläutert. Eers word 'n oorsig gee oor 'n aantal van die vernaamste eskatologiese modelle. Daarna word die breë spore van die eskatologiese denke deur die eeue gevolg en word die verband tussen eskatologie en sending op 'n aantal belangrike terreine aangetoon, naamlik die betrokkenheid van die kerk by sosiale vraagstukke en die Christelike hoop. Dan word die sendingkonferensie in Edinburgh (1910), wat plaasvind in 'n tyd van groot optimisme in die kerk, ontleed. In hierdie tyd word sending veral gesien as die verlossing van die siel. Hierna word die vergadering van 1928 in Jerusalem, wat plaasvind in 'n tydperk van groot onsekerheid, van nader bekyk. Hier word die kerk se roll in die sosiale nood van mense beklemtoon. Laastens word sending in die skadu van die 2de Wêreldoorlog tydens die byeenkomsin Tambaram (1938) beoordeel. Hier speel die eskatologie 'n besondere Rolle. Uiteindelik is daar ook 'n groter balans tussen die verlossing van die siel en die verlossing van die liggaam.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.