25,99 €
inkl. MwSt.
Versandkostenfrei*
Versandfertig in 1-2 Wochen
payback
13 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

'n Ontmoeting in 1940 tussen dr D.F. Malan en 'n Duitse spioen, mev Thyra Denk, is die inspirasie vir hierdie meesleurende roman oor 'n verbode passie en 'n politieke intrige.

Produktbeschreibung
'n Ontmoeting in 1940 tussen dr D.F. Malan en 'n Duitse spioen, mev Thyra Denk, is die inspirasie vir hierdie meesleurende roman oor 'n verbode passie en 'n politieke intrige.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.
Autorenporträt
Kerneels Breytenbach is in Johannesburg gebore, was op Alberton op skool en het aan die Universiteit Stellenbosch studeer. Hy was daarna joernalis by Beeld en Die Burger voordat hy uitgewer by Human & Rousseau geword het. Hy debuteer in 1992 met Morsdood van die honger, 'n bundel kortverhale, wat die CNA-prysvir debuutwerk gewen het; en volg dit in 1993 op met die roman Glimlag. Sy resepteboek Die lekkerste lekker het in 2005 verskyn. Na sy jare as uitgewer, ook as publikasiebestuurder van NB-Uitgewers, is hy nou voltyds skrywer. Sy roman Piekniek by Hangklip het in 2011 verskyn en was op die kortlys vir die M-Netprys. Hy het ook gewerk aan die gepubliseerde romans van Deon Opperman se TV-reekse Hartland en Donkerland. Breytenbach woon op Bettysbaai.