Pg Du Plessis
Broschiertes Buch

Fees van die ongenooides

Versandkostenfrei!
Versandfertig in 1-2 Wochen
25,99 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
13 °P sammeln!
Fees van die ongenooides is sekerlik die uitnemendste toonbeeld van P.G. du Plessis se vertelkuns. Sy roman is weliswaar een van die heel grootste werke oor die Boereoorlog, maar dit is ook 'n werk wat in 'n hedendaagse idioom vrae vra oor hoe ons onthou, wat ons onthou en wat die implikasies is van vergeet.