11,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
  • Broschiertes Buch

Sun Tzu se The Art of War sê, dat indien jy jouself en jou vyand ken, sal jy nooit enige stryd verloor nie. Die boodskappe oor "Gees, Siel en Liggaam" werp lig op die dieper gedeelte van 'onsself', en ons leer omtrent die mens se oorsprong. Sodra ons die boodskap deeglik geleer en verstaan het, sal ons in staat wees om enige soort persoon te verstaan. Ons sal ook maniere leer om die magte van die duisternis te verslaan, wat ons geaffekteer het, sodat ons oorwinnende Christelike lewens kan lei.

Produktbeschreibung