11,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
  • Broschiertes Buch

Sun Tzu's, Die Kuns van Oorlog sê, dat indien jy jouself en jou vyand ken, sal jy nooit enige veldslag verloor nie. Die boodskappe oor "Gees, Siel en Liggaam" werp lig op die innerlikheid van 'onsself' en dit leer ons aangaande die mens se oorsprong. Wanneer ons eers die boodskap deeglik geleer het en dit verstaan, sal ons in staat wees om enige soort persoon te verstaan. Ons sal ook die maniere leer om die magte van die duisternis te verslaan, dit wat ons geaffekteer het, sodat ons oorwinnende Christelike lewens kan lei.

Produktbeschreibung