16,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
payback
8 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

Dirk van Zyl, is 'n digter wat verhalende gedigte na ons bring. Die stories wat ons so elke dag in ons lewe ondervind, wat jy in ritme kan lees ... die waarheid ontbloot deur 'n digter se oë en pen. Die waarheid wat seermaak. Hier deel ons sy 'n stukkie van sy gedig Die Nuwe Herder en dit is 'n situasie wat daagliks ondervind word. Die pad lê soos 'n dooie slang teen die berg, kronkelend tussen plante en rotse na die kruin. Dit vertoon, en dan is dit weg, >Aalwyne pryk hoog om hul kroon te vertoon en blomme lok die nektardrinkers byeen. Stadig drywende wolke loer skelm oor die kim, >Daar's…mehr

Produktbeschreibung
Dirk van Zyl, is 'n digter wat verhalende gedigte na ons bring. Die stories wat ons so elke dag in ons lewe ondervind, wat jy in ritme kan lees ... die waarheid ontbloot deur 'n digter se oë en pen. Die waarheid wat seermaak. Hier deel ons sy 'n stukkie van sy gedig Die Nuwe Herder en dit is 'n situasie wat daagliks ondervind word. Die pad lê soos 'n dooie slang teen die berg, kronkelend tussen plante en rotse na die kruin. Dit vertoon, en dan is dit weg, >Aalwyne pryk hoog om hul kroon te vertoon en blomme lok die nektardrinkers byeen. Stadig drywende wolke loer skelm oor die kim, >Daar's geen dronk volstruis, of 'n besope troupand, geen mossie slinger by die drinkplek rond. Geen dronkgestry onder die kwartels, >Geen tortelduif en spreeu wat baklei oor drank, of halfdronk pou wat op toonbanke dans. Geen voosgesuipte bokmakierie, wat wals met 'n besope gans.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.