11,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
  • Broschiertes Buch

n Lewensverrykende, geesvervulde boek. Bevind jy jouself moedeloos, afgemat en keelvol vir die lewe ? HERE, hoekom beantwoord jy nie my gebede nie? Ervaar jy God is nie meer daar nie? Beleef God in SY volheid en heerlikheid Vind jou lewensversekering in die Woord Leef jou lewe in geestelike oorvloed in volle potensiaal in God se plan vir jou lewe Strome van lewende water sal uit jou binneste vloei Smaak en sien God se goedheid

Produktbeschreibung

Autorenporträt
Christha Barnard is gebore en opgegroei in Bethlehem in die Vrystaat, Suid Afrika. Op die ouderdom van vyf jaar is sy gedoop met die Heilige Gees en spreek in tale, waar die Here haar geroep het as 'n profeet vir die nasies. Sy het haar rug op God gedraai en die wêreld gaan dien. Sy het teruggedraai na die Here nadat die bose haar lewe vernietig het. Baie vroue het is in haar bediening bevry en genees deur die Heilige gees van geestelike bindinge en demone. Sy is die outeur van 3 boeke. Skryf inspirerende liede uit die Woord. Sy het 'n Bachelours Degre in Prophetic Ministry. Geordineer by School of Fire. Christha hou van bergklim, motorfiets ry, perdry en scuba duik. Hoog op in die berge en laag in die see waar sy God se skepping ervaar en beleef.