14,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
Produktdetails
  • Verlag: Suzi K Edwards
  • 2nd edition
  • Seitenzahl: 240
  • Erscheinungstermin: 1. Juni 2020
  • Afrikaans
  • Abmessung: 229mm x 152mm x 13mm
  • Gewicht: 327g
  • ISBN-13: 9780928316346
  • ISBN-10: 0928316343
  • Artikelnr.: 59479897
Autorenporträt
Kees van Dijkhorst tree af na oor die 40 jaar se ervaring as prokureur, advokaat, regsdosent, skrywer en senior regter van die Hooggeregshof. Hy bly aktief as boer, skrywer en arbiter. Hy het Afrika verskeie kere met sy Land Rover deurkruis, o.a. onderweg na Londen en Dakar. Hy verken Sjina, Pakistan, Indië, Rusland en die Amerikas met openbare vervoer. Hy was in sy jeug 'n entoesiastiese bergklimmer. Hy het 43 jaar geboer op die plaas Geelhoutboom, distrik Wakkerstroom, Mpumalanga met dennebome en Drakensbergers.