16,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
  • Broschiertes Buch

"Die Bybel sê om jou lewe te vind, moet jy dit eers verloor-en, *Michelle Michaels het net dit gedoen! Dit is vrouens soos Michele wie geroep is om die weg te baan vir so baie vrouens wat hulself alleen bevind, wat dikwels 'n man of kinders of familie verloor het. In die eerste van haar vyf boekereeks, neem Michele ons saam op haar reis wat nie daartoe gelei het dat sy weer gekry het wat sy verloor het nie-maar sy het 'n verhouding so sterk, so vervullend en so vreedsaam gevind dat sy 'n inspirasie vir ons almal geword het. Alhoewel haar lewe uitmekaar moes val, het Michele in plaas daarvan 'n…mehr

Produktbeschreibung
"Die Bybel sê om jou lewe te vind, moet jy dit eers verloor-en, *Michelle Michaels het net dit gedoen! Dit is vrouens soos Michele wie geroep is om die weg te baan vir so baie vrouens wat hulself alleen bevind, wat dikwels 'n man of kinders of familie verloor het. In die eerste van haar vyf boekereeks, neem Michele ons saam op haar reis wat nie daartoe gelei het dat sy weer gekry het wat sy verloor het nie-maar sy het 'n verhouding so sterk, so vervullend en so vreedsaam gevind dat sy 'n inspirasie vir ons almal geword het. Alhoewel haar lewe uitmekaar moes val, het Michele in plaas daarvan 'n lewe gevind wat sy nooit gewaag het om van te droom nie¿sy het die oorvloedige lewe gevind wat Jesus gesterf het om vir haar te gee! In hierdie lewensveranderende boek, dokumenteer Michele die pad wat haar regoor die wêreld gelei het, letterlik, maar selfs meer¿sy het haar lewe by haar Geliefde Bruidegom ontdek en sy het gevind dat ons bedoel was om Sy kosbaarste bruid te wees...iets wat sy geglo het (en meeste van ons glo) net sou gebeur as ons sterf."