n Boek met vele dinge vir elke kleuter, 5 verskillende kort stories met aktiwiteite na elke storie vir kleuter om te geniet.En n paar bonus bladsye met liedtjies, gediggies en rympies om te leer. 1. Die Avontuur Van Klein Olifantjie (Olli vind n verlore sleutel, en is op n avontuur om te sien waar hy sou pas) 2. Die Leeu en die Muis (Muis trap op nare Leeu se poot en vra vir st lewe om gespaar te word, Leeu word vas gevang in n jagters net en die dapper muis kom help hom uit om dankie te se dat hy sy lewe gespaar het.) 3. Krokodil en sy Groot Tande (krokodil het mooi groot blink tande en spog altyd by al die diere, maar een oggend toe hy wakker word is sy tande baie seer en vuil, kleine voeltjie het aangebied om hom te help, en so word hulle beste friende) 4. Die Groot Skilpad en die Klein Slak (Klein slakkie wil so graag op die hoogste punt van die heuwel bereik, maar hy is te klein en stadig, so hy vra hulp vir n skilpad en saam vat hulle die pad aan tot hulle die hoogste punt saam bereik.) 5. Die Papegaai en sy Langnek Vriend, die Kameelperd (Albei is goeie vriende, een kan vlieg en die hele wereld sien en plekke gaan waar kameelperd met sy lang nek af kyk na al die diere en by die hoogste en lekkerste vrugte in die boom kan pluk, maar hulle werk saam om mekaar te help waar nodig.) 6. Bonus Bladsye (Paar gediggies, rympies en liedtjies om van te leer)
Bitte wählen Sie Ihr Anliegen aus.
Rechnungen
Retourenschein anfordern
Bestellstatus
Storno