Nicht lieferbar
Lewe in die rivier van God's se genade - Robinson, Drummond; Robinson, Lindah
Schade – dieser Artikel ist leider ausverkauft. Sobald wir wissen, ob und wann der Artikel wieder verfügbar ist, informieren wir Sie an dieser Stelle.
  • Broschiertes Buch

Oordeel, wat onstaan uit seer, skaamte, wrok en onvergifnis is besig om lewens, huwelike, families, kerke, besighede en selfs nasies te verwoes. Niemand kan in 'n omgewing van verdeeldheid floreer nie. God se genade het die krag om verhoudings te herstel en jou lewe te omskep. Duisende mense wie al Family Transformation seminare bygewoon het, het 'n nuwe hoop en vreugde ontvang deur die krag van genade soos in hierdie boek gedeel word. Draai die sleutel, en tree in oorwinning in oor oordeel, skaamte en pyn. Drummond en Lindah Robinson is voluit daarmee besig om hul roeping - wat tot die…mehr

Produktbeschreibung
Oordeel, wat onstaan uit seer, skaamte, wrok en onvergifnis is besig om lewens, huwelike, families, kerke, besighede en selfs nasies te verwoes. Niemand kan in 'n omgewing van verdeeldheid floreer nie. God se genade het die krag om verhoudings te herstel en jou lewe te omskep. Duisende mense wie al Family Transformation seminare bygewoon het, het 'n nuwe hoop en vreugde ontvang deur die krag van genade soos in hierdie boek gedeel word. Draai die sleutel, en tree in oorwinning in oor oordeel, skaamte en pyn. Drummond en Lindah Robinson is voluit daarmee besig om hul roeping - wat tot die stigting van goddelike huwelike en families oor die hele wereld is - uit te dien. Hulle het ook aan duisende mense vryheid gebring deur middel van hul seminare, waarin hulle hul leer hoe om "Geposisioneer vir Seën" te wees. Hulle materiaal is wyd verspreid oor verskeie nasies. Vele plaaslike kerke het getuienisse gedeel oor die positiewe impak wat hierdie bediening op hul lede gehad het. Leiers is veral merkwaardig in hul lewens en huwelike verander. Hul lering oor hoe om genade in plaas van oordeel in ons daaglikse wandel vry te stel sal jou lewe ook verander. Hul rekord van voortdurende lewens veranderende impak oor vele jare, stel my gerusom hierdie boek met volle vertroue aan jou te kan voorstel. Wees geseënd en vir ewig verander soos jy lees! John Scholtz, Apostolic leader Harvest Ministries, COTN Drummond en Lindah Robinson is die stigters en direkteure van Family Transformation International. Hulle is die skrywers en aanbieders van verskeie seminare oor die huwelik, familie, en persoonlike verykking. Hul seminare is plaaslik en internasionaal wyd versprei. Hulle het drie kinders en tien klein kinders. FAMILY TRANSFORMATION het 'n visie: - Om kerke toe te rus om 'n impak te maak op huwelike en families - Om leiers op te lei en toe te rus - Om dinamiese seminare en hulpbronne te voorsien - Om familie sentrums te stig om 'n impak te maak op gemeenskappe