12,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
payback
6 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

Die Maat van Geloof verduidelik vyf vlakke van die maat van geloof, met ooreenstemmende wonings in die hemelse koninkryk, vir elke afsonderlike vlak. Dit is om die leser te help om sy of haar eie vlak van geloof, te help bepaal. Die maat van geloof, en die wonings in die hemelse koninkryk kan in meer as vyf vlakke verdeel word, maar hierdie werkstuk verwerk dit in vyf basiese vlakke, sodat die lesers dit baie makliker kan verstaan. Ek vertrou dat jy die Hemel sal aangryp, deur meer ernstig die maat van geloof, met die van die voorvaders van geloof in die Bybel, te vergelyk. Verder, vertrou ek…mehr

Produktbeschreibung
Die Maat van Geloof verduidelik vyf vlakke van die maat van geloof, met ooreenstemmende wonings in die hemelse koninkryk, vir elke afsonderlike vlak. Dit is om die leser te help om sy of haar eie vlak van geloof, te help bepaal. Die maat van geloof, en die wonings in die hemelse koninkryk kan in meer as vyf vlakke verdeel word, maar hierdie werkstuk verwerk dit in vyf basiese vlakke, sodat die lesers dit baie makliker kan verstaan. Ek vertrou dat jy die Hemel sal aangryp, deur meer ernstig die maat van geloof, met die van die voorvaders van geloof in die Bybel, te vergelyk. Verder, vertrou ek dat jy werklik God, wie opgetoë is met perfekte geloof, se hart sal begryp, sodat baie van julle vinnig die volle maat van die geloof sal besit.