10,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
  • Broschiertes Buch

Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic! tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar…mehr

Produktbeschreibung
Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic! tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons s?: Moenie stres nie!
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.
Autorenporträt
Alan Knott-Craig is 'n welbekende Suid-Afrikaanse teg-preneur wat in sosiale media, telekommunikasie en sosiale-impaktegnologie spesialiseer. Hy is die redigeerder van die 2008-blitsverkoper Don't Panic! en die skrywer van Mobinomics, die storie van Mxit - die grootste sosialenetwerkinstrument in Afrika. Die W?reld Ekonomiese Forum het hom 'n 2009 Jong Globale Leier genoem. Knott-Craig is tans die HUB van Project Isizwe, wat gratis wi-fi-netwerke na Suid-Afrika bring.