Corlie Putter
Broschiertes Buch

Moord en ander speletjies

Versandkostenfrei!
Versandfertig in 1-2 Wochen
16,99 €
inkl. MwSt.
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
8 °P sammeln!
Daar skort iets met Cronje se kollega en vriend Richard Roux, hy tree geruime tyd al geheimsinnig op. Op aandrang van hul bevelvoerder, moet hulle die gesiene Regter Taljaard se verjaardagviering bywoon. Die Regter word vermoor en Cronje ontdek dat hy die heeltyd 'n buitestaander in 'n kat en muis speletjie is. Omdat Roux die hoofverdagte is, moet Cronje noodgedwonge terugstaan, terwyl Jan Visagie, 'n onbeholpe speurder, die ondersoek in 'n verkeerde rigting dwing. Nuwe bewyse kom aan die lig, en Cronje besluit om sake in eie hande te neem. Hierdie besluit verander die koers van sy loopbaan en...