11,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
payback
6 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

God het alreeds aan my breedvoerig die rampe geopenbaar, wat gedurende die Sewe-jaar Groot Beproewing gaan ontvou. Vir daardie rede, is dit my ernstige begeerte dat die mense van Israel wie God se uitverkorenes is, sonder enige verdere vertraging Jesus, wie ongeveer twee duisend jaar gelede op die aarde geloop het, as hulle Saligmaker moet aanvaar, sodat nie een van hulle agtergelaat word, om tydens die Groot Beproewing te ly nie.Deur God se genade, het ek 'n werkstuk geskryf en opgedra, wat antwoorde voorsien aan die Joodse duisendjaar-lange dors na die Messias, en na eeu-lang vrae wat…mehr

Produktbeschreibung
God het alreeds aan my breedvoerig die rampe geopenbaar, wat gedurende die Sewe-jaar Groot Beproewing gaan ontvou. Vir daardie rede, is dit my ernstige begeerte dat die mense van Israel wie God se uitverkorenes is, sonder enige verdere vertraging Jesus, wie ongeveer twee duisend jaar gelede op die aarde geloop het, as hulle Saligmaker moet aanvaar, sodat nie een van hulle agtergelaat word, om tydens die Groot Beproewing te ly nie.Deur God se genade, het ek 'n werkstuk geskryf en opgedra, wat antwoorde voorsien aan die Joodse duisendjaar-lange dors na die Messias, en na eeu-lang vrae wat voortdurend geopper word.Mag elke leser van hierdie boek God se desperate boodskap van liefde ter harte neem, en kom om die Messias, wie God vir die mensdom gestuur het, sonder enige verdere oponthoud te ontmoet! Ek is vir elkeen van julle met my hele hart lief.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.