Anna Vorster is ¿ Tale-student. Haar gunsteling tydverdryf is om boeke oor die mense om haar te skryf, onder ¿ skuilnaam natuurlik. Die held in al haar boeke, is in realiteit die Blues ou, Adriaan Booyens in haar Afrikaansklas. Die dosente kyk haar mis en selfs, Adriaan kyk haar mis. Anna weet dat haar wêreld gaan verander toe haar uitgewer aankondig dat haar ware identiteit onthul gaan word omdat sy ¿ skryfkompetisie gewen het. Anna kry ¿ makeover, maar toe stel die Blues ou nog minder in haar belang. Sy begin die issues in haar lewe face terwyl sy haarself met ¿ Platanna vergelyk. Daar is mos ¿ rede hoekom sy na ¿ padda vernoem is. Deur haar laaste jaar ontdek sy dat daar ¿ platanna in elkeen van ons is en dat die lewe is wat mens daarvan maak.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.