17,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in 1-2 Wochen
payback
9 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

O Leser so spesiaal! Daar in 'n hoekie sit jy miskien vandag, jou moed gebreek, en jou toestand benard. Traandruppels klewerig oor jou wange, jy voel verward, worstelend, soekend, uitroepend, jy't 'n gebroke hart! Daar's onsekerhede wat jou menswees baie pla!- Onverwagte siektes, moord, skielike dood, daar's menige vrae. Mag poëtiese woorde en digterlike sinne vir jou hart se kreet- 'n hemelse vertroosting bring, om te ontspan en lag, in lief en leed! Lees Jesaja 43 ('n vertroosting)! En mag die korreltjie silika in 'n juweel van kwarts ontvou! Wense uit my hart vir jou! Johanita

Produktbeschreibung

Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.
Autorenporträt
Psalm 104:24 Hoe talryk is U werke, o Here! U het hulle almal met wysheid gemaak; die aarde is vol van u skepsele! Dit is die enigste rede waarom talle gediggies in my hart gebore word. My hart loop oor van nederige dankbaarheid teenoor my Skepper! My begeerte is dat woorde, sinne en versies tot betekenis vir baie sal wees en dat 'hoop' altyd deur letters die boodskap sal uitdra: Jesus Christus leef! Baie dankie vir u ondersteuning.