Staatsrotte
Mike Nicol
Broschiertes Buch

Staatsrotte

Versandkostenfrei!
Versandfertig in über 4 Wochen
13,99 €
inkl. MwSt.
PAYBACK Punkte
7 °P sammeln!
Gaan vind die skurk wat in meisies handel dryf. Dís agent Vicky Kahn se eerste missie, noudat sy vir die Agentskap vir Staatsveiligheid werk. Die feit dat die skurk 'n topmodel en 'n eksmeisie van die president se seun is, maak dinge moeiliker. Op Schiphol-lughawe digby Amsterdam glip die model deur Vicki se vingers en hierna, in Berlyn, vind Vicki haar kontakpersoon op sy kombuisvloer met 'n koeël in die kop. Maak dat jy wegkom, sê Vicky se gesonde verstand. Intussen ondersoek Fish Pescado die aanval op 'n rebelleleier van die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die leier is platgetrek op die t...