16,99 €
inkl. MwSt.

Versandfertig in über 4 Wochen
  • Broschiertes Buch

Trane in 'n Kruik is 'n verhaal van liefde, verlies en die soeke na waarheid, wat afspeel tydens die Groot Depressie jare. Die leser word ingetrek by die lewensverhaal van die tweejarige Margaret en haar ouer sibbe wat in 'n kinderhuis moes grootword. Margaret se stryd as volwassene gryp die leser aan wanneer sy haar pragtige dogtertjie moet prysgee. Dan ontmoet die leser vir Louisa, 'n jong meisie wat ontdek sy is aangeneem. Briewe tussen Louisa en haar biologiese ma onthul die hartseer waarheid van hul skeiding en die liefde wat nooit verdwyn het nie. Sy begin 'n emosionele reis om kontak te…mehr

Andere Kunden interessierten sich auch für
Produktbeschreibung
Trane in 'n Kruik is 'n verhaal van liefde, verlies en die soeke na waarheid, wat afspeel tydens die Groot Depressie jare. Die leser word ingetrek by die lewensverhaal van die tweejarige Margaret en haar ouer sibbe wat in 'n kinderhuis moes grootword. Margaret se stryd as volwassene gryp die leser aan wanneer sy haar pragtige dogtertjie moet prysgee. Dan ontmoet die leser vir Louisa, 'n jong meisie wat ontdek sy is aangeneem. Briewe tussen Louisa en haar biologiese ma onthul die hartseer waarheid van hul skeiding en die liefde wat nooit verdwyn het nie. Sy begin 'n emosionele reis om kontak te maak met Margaret. Louisa se stryd om haar identiteit en die konflikte met haar aanneemouers raak die leser diep. Kan dit lei tot hoop en versoening?
Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.