24,99 €
inkl. MwSt.

Sofort lieferbar
payback
12 °P sammeln
  • Broschiertes Buch

Wanneer Melinda een oggend opstaan, het haar tante Erta eenvoudig spoorloos verdwyn. Jare gelede is Erta deur die dorpenaars as 'n heks gebrandmerk oor haar kruierate en eksentrieke gedrag, veral nadat Oudominee begin het met sy vendetta teen haar. Melinda vermoed onraad en roep Barrie Barnard, privaatspeurder en buitestander, in om Erta te vind voor dit te laat is.

Produktbeschreibung

Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.
Autorenporträt
Dis ek, Anna is in 2004 onder Anchien Troskie se skuilnaam, Elbie Lötter, uitgegee. Die roman word oornag 'n blitsverkoper en verower in 2005 die Nielsen Booksellers' Choice-toekenning. It's Me, Anna, vertaal deur Marianne Thamm, word in dieselfde jaar uitgegee, en daarna volg uitgawes in Nederland, Finland, Slowenië, Thailand en Engeland. Nooit is 'n lang, lang tyd verskyn in 2008, dié keer onder Troskie se eie naam, en daarna volg Die besoeker in 2010. In 2012 word die vervolg van Dis ek, Anna in Afrikaans en Engels as Die staat teen Anna Bruwer en The State vs Anna Bruwer begroet met dawerende sukses. Anchien woon saam met haar man op 'n plaas in die Oos-Kaap.