11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
Als Download kaufen
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
Jetzt verschenken
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
  • Format: ePub

Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniël is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom 'n belangrike stem in ons kultuur en samelewing. Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans én Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop², When I was), sowel as 10 nuwe…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.74MB
Produktbeschreibung
Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniël is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom 'n belangrike stem in ons kultuur en samelewing. Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans én Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop², When I was), sowel as 10 nuwe stories._x000D_

This extensive collection of stories by the inimitable Nataniël will make an ideal Christmas gift for any of his fans! His unique voice and style, his quirky and sharp humour, his empathy for the outcast and outsider, make him an important voice in our society. The collection includes almost all his stories (English and Afrikaans) from his older books which are now out of print (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop², When I was), as well as 10 new stories.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Sedert sy solo-debuut het Nataniël reeds meer as 70 oorspronklike verhoogproduksies aangebied, 15 albums en 5 DVD's vrygestel en 16 boeke gepubliseer. Hy is direkteur van sy produksie-maatskappy Nataniël House of Music, asook Kaalkop Studio, vervaardigers van leefstylprodukte. Hy is ook die hoof van die liefdadigheidsorganisasie, The Nataniël Progress Project. South-African singer/songwriter/entertainer Nataniël launched his solo career in 1987 with the release of his first single, Maybe Time. Since then he has released 15 albums and 5 DVD's, staged more than 70 original theatre productions and published 16 books. Over the past decade he has not only established himself as producer, director, designer, playwright and public speaker, but as South Africa's leading exponent of the solo stage act. Nataniël manages Kaalkop Studio, his lifestyle manufacturing company, and records on his own independent label, Nataniël House Of Music.