Elke tegniek gaan gepaard met 'n patroon of meer om die spesifieke tegniek op 'n moderne manier uit te beeld. Die skrywer verskaf basiese hekeltegnieke vir die beginner, asook meer gevorderde tegnieke vir diegene wat reeds ervare met hekelwerk is. 20 HEKELTEGNIEKE is geskryf om jou kreatiwiteit vrye teuels te gee.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.