3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Abby weet dat ware liefde vertroue vereis en sy sukkel om verby die seer wat baie jare gelede aan haar veroorsaak is te beweeg. Sy voel ook dat ware liefde wat só sterk is net een keer in 'n leeftyd kan gebeur. Armand hou haar hart maar die seer wat hy veroorsaak het is dalk te groot om te oorkom.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.97MB
Produktbeschreibung
Abby weet dat ware liefde vertroue vereis en sy sukkel om verby die seer wat baie jare gelede aan haar veroorsaak is te beweeg. Sy voel ook dat ware liefde wat só sterk is net een keer in 'n leeftyd kan gebeur. Armand hou haar hart maar die seer wat hy veroorsaak het is dalk te groot om te oorkom.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Judy Troskie het grootgeword op die destydse Wes-Transvaalse vlaktes. As alleenkind het haar verbeelding sy eie prentjies begin teken wat jare later in haar volwasse lewe voortgesit is in die geboorte van lewende karakters in haar verhale. Sy het hulle geskep, asem ingeblaas en dan teruggestaan om slegs hulle lewensdans neer te pen. Die afgelope drie jaar woon sy en haar man in Phalaborwa en die simbiose van die bos sorg vir die nodige inspirasie.