6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Bailey Kellerman het Suid-Afrika finaal verlaat toe Adam, haar jeugliefde, nie tot trou kon kom nie. In London hierna was daar 'n huwelik met 'n Fransman, maar ook hy¿ het haar in die steek gelaat. Wanneer 'n tragedie in Johannesburg die lewens van Bailey se ouers eis, dring haar broer aan dat sy huis toe kom. Hy is woedend omdat sy nie hul ouers se begrafnis bygewoon het nie - sonder om te weet wat haar rede was. Maande ná die begrafnis is Bailey eindelik terug in Suid-Afrika op soek na antwoorde rakende haar ouers se dood - antwoorde moontlik opgesluit in haar pa se kluis waarvan die sleutel…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.59MB
Produktbeschreibung
Bailey Kellerman het Suid-Afrika finaal verlaat toe Adam, haar jeugliefde, nie tot trou kon kom nie. In London hierna was daar 'n huwelik met 'n Fransman, maar ook hy¿ het haar in die steek gelaat. Wanneer 'n tragedie in Johannesburg die lewens van Bailey se ouers eis, dring haar broer aan dat sy huis toe kom. Hy is woedend omdat sy nie hul ouers se begrafnis bygewoon het nie - sonder om te weet wat haar rede was. Maande ná die begrafnis is Bailey eindelik terug in Suid-Afrika op soek na antwoorde rakende haar ouers se dood - antwoorde moontlik opgesluit in haar pa se kluis waarvan die sleutel skoonveld is. Om sake te vererger, gooi Adam se herverskyning haar lewe nog meer omver. In Aankoms en vertrek blaas bobaasstorieverteller Pat Stamatélos met haar gebruiklike humor en ligte aanslag asem in 'n handvol karakters wie se lewens deur omstandighede op die spits gedryf word.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Pat Stamatélos is in Goodwood in die Kaap gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Hottentots-Holland. Haar debuutroman, die topverkoper Kroes, is in 2005 gepubliseer. Sedertdien het Die val van die dice, Die portier, Vier begrafnisse en 'n troue, Madeliefies van staal, Pastoor en My groot vet Griekse egskeiding ook uit haar pen verskyn. Naas romans het sy verskeie kortverhale en kinderboeke gepubliseer en is haar werk vir die Jan Rabie/Rapport-prys en die atkv-prosaprys benoem en in Nederlands vertaal.