So peins die verteller aan die einde van 'n lewe waarin sy, soos sy elders sê, "by die dood ingeboek" was: "Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op . . . maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid."
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.