Afrikaans+ is 'n leerdergesentreerde studiegids vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal neem. Dit bevat verduidelikings in Engels asook talle voorbeelde en hope gratis aanlyn hulp. Dit is geskryf om leerders in staatskole sowel as IEB-skole voor te berei op hul onderskeie toetse en eksamens. En is volledig op datum volgens die nuutste AWS.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.