Agter die berge: Ná 'n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers weer haar gewese man by 'n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin haar jarelange kokon van afsydigheid af te skud - maar om uitdagings te aanvaar en meer skeppend te leef, kos durf.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.