Danie Marais
eBook, ePUB

Al is die maan 'n misverstand (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Waar sy debuut hoofsaaklik handel oor die verbrokkeling van 'n huwelik in Duitsland - sy "break-up album" - is Al is die maan 'n misverstand 'n tuiskoms, nie net op eie bodem nie, maar ook in 'n nuwe verhouding. Tog is Marais se poësie allermins geluksalig - verlorendheid is steeds die gevoel wat sy digterlike instink onderlê. Hier is praatverse, verse wat doelbewus ingeskryf is teen die gedrae en verhewe metriese trant wat tradisioneel die Afrikaanse poësie kenmerk. Soos die poësie van Raymond Carver is dit verse wat klink soos 'n intieme gesprek, verse wat die indruk laat dat dit omgee v...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.