
Alex & Ik hou van je (eBook, ePUB)
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Alex Rosita OberholsterAlex is 'n vragmotorbestuurder. Sy glo in langpadliefde maar haar baas (wat haar knieë lam maak) maak dat haar hart die hasepad wil kies. Sy kies koers weg van hom af - maar die hart wil hê wat die hart wil hê. BONUSKORTVERHAAL! Ik hou van je Lisa Immelman (debuut)Joanie en haar beste vriendin gaan skool gee in Japan om van die vorige jaar se drama te vergeet in die land van kersiebloeisels. Hulle ontmoet die onmoontlik aantreklike Nederlander - Jesse - en dinge raak skielik baie ingewikkeld.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.