6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Altyd wink die liefde is 'n samestelling van drie van Anna van Tonder se vorige Romanzas, Nuwe seisoen, Tussen twee vure en Raaiselvrou. Die Romanzas het onder die skryfnaam Annetjie van Tonder verskyn. Nuwe seisoen: Ronel het nie verwag dat 'n vroulike adjunkhoof so 'n opskuddinkie op die klein dorpie sou veroorsaak nie. Boonop kies die nuwe skoolhoof, Frans Hugo, sommer die eerste dag al kant teen haar ná kwaadwillige praatjies. Tussen twee vure: Helette se plan was sowaar nie om au pair te speel vir 'n kleuter nie. Die professorpa is buitendien net te befoeterd en net te aantreklik. Of is…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.36MB
Produktbeschreibung
Altyd wink die liefde is 'n samestelling van drie van Anna van Tonder se vorige Romanzas, Nuwe seisoen, Tussen twee vure en Raaiselvrou. Die Romanzas het onder die skryfnaam Annetjie van Tonder verskyn. Nuwe seisoen: Ronel het nie verwag dat 'n vroulike adjunkhoof so 'n opskuddinkie op die klein dorpie sou veroorsaak nie. Boonop kies die nuwe skoolhoof, Frans Hugo, sommer die eerste dag al kant teen haar ná kwaadwillige praatjies. Tussen twee vure: Helette se plan was sowaar nie om au pair te speel vir 'n kleuter nie. Die professorpa is buitendien net te befoeterd en net te aantreklik. Of is daar 'n ander rede vir dié enigmatiese man se frons? Raaiselvrou: Emma verloor haar hart op 'n gasteplaaseienaar wat versot is op sy hond en sy kudde Nguni-beeste. Sy is egter glad nie 'n dieremens nie. Maar die eienaar het die sagste bruin oë ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Anna (Annetjie) van Tonder is 'n bekende romanse skrywer. Met haar aftrede het sy aanvanklik haar tyd gebruik om te skilder, maar uiteindelik het die stories wat jare lank in 'n laai weggebêre was begin roep om tot lewe te kom. Anna was al menigmale algehele wenner in skryfkompetisies.