5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

In die afgeleë Sneeuberge van die Oos-Kaap soek 'n groep argeoloë onder leiding van die nimlike professor Attie Vermaak na 'n reeks rotstekeninge: 'n befaamde oorlogstafereel van ruiters en vlugtendes. Groot is hul vreugde toe hulle dié kunswerk na 'n uitmergelende soektog vind. Hulle blydskap is egter van korte duur: 'n gevaarlike groep drosters oorrompel hulle en neem hulle gevange. Onder angswekkende omstandighede deel ekspedisie- en bendelede dieselfde kampeerplek terwyl die bendekaptein wag op verslag deur twee verspieders wat hy na die buitewêreld stuur om 'n losprys te eis. Amatola is Piet van Rooyen op sy beste.…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.58MB
Produktbeschreibung
In die afgeleë Sneeuberge van die Oos-Kaap soek 'n groep argeoloë onder leiding van die nimlike professor Attie Vermaak na 'n reeks rotstekeninge: 'n befaamde oorlogstafereel van ruiters en vlugtendes. Groot is hul vreugde toe hulle dié kunswerk na 'n uitmergelende soektog vind. Hulle blydskap is egter van korte duur: 'n gevaarlike groep drosters oorrompel hulle en neem hulle gevange. Onder angswekkende omstandighede deel ekspedisie- en bendelede dieselfde kampeerplek terwyl die bendekaptein wag op verslag deur twee verspieders wat hy na die buitewêreld stuur om 'n losprys te eis. Amatola is Piet van Rooyen op sy beste.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Piet van Rooyen is die skrywer van nege romans en vier poësiebundels. Sy eerste roman, Die spoorsnyer, wen die Tafelberg/Sanlam/De Kat-romankompetisie. Hy ontvang hiervoor ook die cna-prys vir 'n debuutroman, en in 1998 word sy boek Die olifantjagters met die M-Net-prys bekroon. Ander romans sluit in Gif (2001), Die brandende man (2002), Akwarius (2005), Etosha (2010), Rodriguez (2012), Voëlvry (2015) en Amatola (2016). Hy is tans verbonde aan die Militêre Skool van die Universiteit van Namibië.