9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

In Hanlie Retief se gereelde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone én beroemde mense om hulle harte behoorlik oop te maak en hul geheime met lesers te deel. Anderkant uit is 'n versameling van onderhoude met dié mense wat trauma en teenspoed beleef het - van verslawing, misdaad en siekte tot verlies - en daarin geslaag het om weer op te staan. Die onderhoude word opgevolg deur 'n kort bespreking oor die impak van trauma op dié mense se lewens deur die sielkundige Louis Awerbuck en Lise Swart, aanbieders van die radioprogram Wie is ek? Op RSG. Ons kan nie kies wat met ons gebeur nie, maar…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.87MB
Produktbeschreibung
In Hanlie Retief se gereelde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone én beroemde mense om hulle harte behoorlik oop te maak en hul geheime met lesers te deel. Anderkant uit is 'n versameling van onderhoude met dié mense wat trauma en teenspoed beleef het - van verslawing, misdaad en siekte tot verlies - en daarin geslaag het om weer op te staan. Die onderhoude word opgevolg deur 'n kort bespreking oor die impak van trauma op dié mense se lewens deur die sielkundige Louis Awerbuck en Lise Swart, aanbieders van die radioprogram Wie is ek? Op RSG. Ons kan nie kies wat met ons gebeur nie, maar - soos hierdie aangrypende onderhoude wonderlik illustreer - kan ons wel kies hoe ons reageer op die onverwagte wat na ons kant toe kom.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Joernalis en outeur Hanlie Retief is bekend vir haar eerlike, kritiese - en tog empatiese - onderhoude in Rapport. Dié weeklikse onderhoude is iets waarna baie lesers elke Sondag uitsien en heel eerste lees. Onder die joernalistiekpryse wat sy al ontvang het, is die Sikuvile- en Piet Cillié-toekenning, asook Media24-Legends, twee ATKV-Mediaveertjies en 'n Cum Laude Alumni-toekenning van die Universiteit van die Vrystaat. Haar boek Byleveld: dossier van 'n baasspeurder is in 2011 deur Umuzi uitgegee, en Hanlie Retief gesels met ook in 2011, deur Protea Boekhuis. Orania is in 2014 deur Umuzi uitgegee. Hanlie woon met haar man en twee seuns in Kaapstad.