Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem 'n seerowerswaard en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.