_x000D_
In Spoelgoud verhuis Beth in die vroeë 1870's na Pelgrimsrus. Hier ervaar sy eerstehands die onsekere geluk en beproewings van 'n delwersgemeenskap - armoede en harde werk is haar voorland, maar dit ís 'n nuwe begin . . ._x000D_
_x000D_
En in Die geheim van Rust der Vrede word Engela na die landgoed Rust der Vrede ontbied, al word sy deur die familie soos 'n uitgeworpene behandel. Sy ontmoet die sjarmante, welgestelde landheer Armand de Savoye, en dis duidelik dat hy 'n groot rol in haar lewe sal speel. Maar dan kom sy tot die skokkende besef dat haar lewe in gevaar is . . .
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.