9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Kan jy vlug van wie jy regtig is? Lula Prins wil oor begin op Heydendal. 'n Nuwe lewe, 'n nuwe dorp, 'n nuwe naam. Anoniem. Dan stap 'n nuwe man ongenooid by haar lewe in en haar verlede begin haar inhaal.Kriek Kruger wil uitvind wat met sy laatlambroer, Dian, gebeur het. Het hy werklik na sy dood gespring of wil iemand dit na selfdood laat lyk? En wie het daardie verdoemende verslag geskryf wat hom finaal laat knak het? Terwyl Kriek na antwoorde soek en Lula van die spoke in haar verlede vlug, gooi die noodlot hulle saam in 'n opwindende, gevaarlike wentelbaan. Gaan Kriek uitvind wie sy regtig is? En kan 'n mens ooit werklik van jou jouself weg vlug?…mehr

  • Geräte: eReader
  • ohne Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.26MB
Produktbeschreibung
Kan jy vlug van wie jy regtig is? Lula Prins wil oor begin op Heydendal. 'n Nuwe lewe, 'n nuwe dorp, 'n nuwe naam. Anoniem. Dan stap 'n nuwe man ongenooid by haar lewe in en haar verlede begin haar inhaal.Kriek Kruger wil uitvind wat met sy laatlambroer, Dian, gebeur het. Het hy werklik na sy dood gespring of wil iemand dit na selfdood laat lyk? En wie het daardie verdoemende verslag geskryf wat hom finaal laat knak het? Terwyl Kriek na antwoorde soek en Lula van die spoke in haar verlede vlug, gooi die noodlot hulle saam in 'n opwindende, gevaarlike wentelbaan. Gaan Kriek uitvind wie sy regtig is? En kan 'n mens ooit werklik van jou jouself weg vlug?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Chanette Paul is die bekende en gerekende skrywer van topverkopers soos Murasie, Marilyn en Offerlam. Sy woon in die Overberg saam met haar geliefde Blom. Anoniem is haar 50ste roman.