Elsa Winckler
eBook, ePUB

Arendsvlerke vir Siebert (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Liewe Here, ek verstaan nie. Help my. Verder as dit kom Katinka nie. Ná amper vier maande weet sy steeds nie wat om verder te bid nie. Dis lente in Somerset-Wes en oral om haar getuig blomme en bloeisels van nuwe lewe, maar Katinka se man, haar groot, sterk man is dood. Dit was Barend se droom om 'n huis te bou hoog teen die berg sodat hulle ver oor Valsbaai kan uitkyk. Want, het hy altyd gesê, dis waar hulle op hulle oudag kan sit en onthou. En nou's hy weg. Hoe bereken 'n mens so 'n verlies? Wanneer haar seun se veranderde gedrag uiteindelik tot haar deur- dring, is sy verslae en geskok. H...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.