Edward-John Bottomley volg die verhaal van wit armoede in Suid-Afrika, van die 19de eeu toe die kategorie 'armblanke' eers geskep is.
Die kerk en regering het armblankes probeer 'red' as deel van die apartheidsplan, want wit armoede kon lei na rasse-integrasie; vandag reageer politici weer op verskillende maniere op dié verskynsel. 'n Vars blik op 'n ou geskiedenis, met implikasies vir die hede.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.