Ten spyte van 'n belofte aan haarself, na haar pa se selfmoord, dat sy nooit selfmoord sal oorweeg nie, het Jeanne Els jare later teen dieselfde afgrond gestaan. Sy ondersoek hierdie fenomeen en voer gesprekke met bekendes oor die onderwerp.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.